#HOOPstoot op #GoeieNuusVrydag
Willie Nortje is 15 jaar oud. Hy weeg net 19kg en is 1.25m lank. Hy is op 9 April 2003, so 2 maande te vroeg gebore en is op 14 maande gediagnoseer met ‘n baie seldsame "De Barsy Cutis Laxa" sindroom. Hy is die enigste pers