My students know me well. Jy bring nie vir hierdie Juffrou tjoklits nie, jy bring vir haar 'n boek. Maar eintlik is dit net 'n ekstra bederfie, want jou STUNNING rapport is meer as genoeg dankbaarheid. Super trots op jou, Kayleigh! @edublox_jeffreysbay @
by mareli.elzareads · 2 years ago · via Instagram