#WaarIsGROOTvandag@susandjbotha saam met @grootfm90.5 saai vandag uit by die Titans festival of Running! En @jacquesfaul CEO van Titans krieket was reeds hier om saam te gesels!
Kaalvoet op die vars koue oggend of met splinternuwe tekkies almal is hier