Na 6 uur en 36 min se harde kompetisie het ons #GROOTtrots vir Kevin Anderson wat deurdring na die #Wimbledon finale. Baie geluk! #TrotsSuidAfrikaans #Anderson #KevinAnderson
by grootfm90.5 7 years ago | via Instagram