Die PR en Inhoud-span van #GROOTfm905 is vandag by die Liberty Radio Award Roadshow Johannesburg om bietjie meer uit te vind oor wat 2019 vir dié radio-kompetisie inhou. Ons is natuurlik mal oor die uitsig. #LibertyRadio #LibertyRadioAwards #LibertyRad
by grootfm90.5 6 years ago | via Instagram