Ek moes mooi praat met al my plant hangers, biermatjies, rakkies, koperrame, oorbelletjies, kunswerke en letterlik elke liewe knoop in elke stuk toe ons Meisiekind Macramé goedjies oorvat winkel toe vir die bekendstelling môre by Petal'je Opening...☝️????