Hoe lekker is dit dan nou nie om 'n Maandagoggend te begin met lekker cappuccino en regte egte melktert nie! Dankie @voortrekkermonument vir die lekker oggendbymekaarkom. Julle laat #TIXSA altyd so welkom voel! - Dankie vir julle jarelange lojaliteit en g
by tixsa.co.za 6 years ago | via Instagram