Ek was vas oortuig toe ek jonger was dat my ma in haar oorbelle geleef het - selfs daarmee gaan slaap het???????? Ek glo nie daar is al 'n dag in my lewe gewees waar ek haar sonder 3 goed gesien het nie - maskara (ten minste), een of ander...
by meisiekindmacrame 6 years ago | via Instagram