Dis amper tyd vir #Wollies se #Sleepathon en ons kan nie meer wag om 24 uur saam met 'n viervoetige kinder deur te bring nie! Kom kuier op die dag en ontmoet 'n paar van ons omroepers wanneer hulle kom aflos.
01 en 02 September 2018!
#WolliesSleepathon